Netwerk24

Netwerk24

9.20MB

Virus Free No Ads

50k+
Downloads
4.0
Reviews
DOWNLOAD
Ons splinternuwe app bied aan jou ’n magdom inligting: nuus op ’n drafstap waar jy ook al is. Kry die beste plaaslike en internasionale nuus, sport, vermaak, bylaes en redaksionele kommentaar van jou gunsteling Afrikaanse dagblaaie (Die Burger, Beeld, Volksblad) en Rapport. Geniet eksklusiewe fotogallerye, videogrepe en infografika, asook ’n weerkaart. 



Subskripsie: Die app is gratis om af te laai. Om ons premium-inhoud te kan lees, meld aan met jou Netwerk24-registrasiebesonderhede (e-posadres en wagwoord). Is jy nog nie geregistreer nie? Doen dit sommer nou in die app of op Netwerk24.com en kry ’n GRATIS proeftydperk van 30 dae. Dit sal jou toegang gee tot al ons e-koerante en unieke aanlyn inhoud net waar, wanneer en hoe jy wil.

Nadat hul proeftydperk verstryk het, sal geregistreerde gebruikers betalende gebruikers moet word om verder te kan lees.

Share by

Information

  • Version

    2.1.1

  • Updated

    2017-09-28 03:36:15

  • Developer

    News24

  • Compatbility

    Android 2.3+

  • Category

    News & Magazines

  • Source

    Google Play

Keywords

Previous Versions

Recommend

Similar to Netwerk24

More from developer

Related Collections

Related Searches

MORE
Free Games & Apps
The best app store
DOWNLOAD